|
Welcome to the Greyling Family Register
9 December 2006 - 12:23:14pm This website was created to publish the Greyling Family research by Arnold Greyling. Please note that various sources were consulted to collect the data on this website. The accuracy of the sources were not always verified. You are free to use the data, but please quote the provided sources if you do. It is also a good idea to independently verify the data. You don't have to but it would be appreciated if you notify Arnold Greyling at greylina (at) greyling.za.org if you publish data from this website somewhere else.
Welkom by die Greyling Familie Register
27 June 2006 - 9:07:10pm Hierdie webtuiste is geskep om die stamboom navorsing oor die Greyling Familie deur Arnold Greyling te publiseer. Let asseblief op dat die data wat hier verskyn van verskeie bronne ingesamel is. Die akkuraatheid van die data is nie altyd bevestig nie. Die data is vry om te gebruik maar haal asseblief die gegewe bronne aan indien jy dit publiseer. Dit is ook 'n goeie idee om die data onafhanklik te verifieer. Dit is nie 'n vereiste nie maar sal waardeer word as jy Arnold Greyling by greylina (by) greyling.za.org laat weet as jy data wat hier verskyn iewers anders publiseer. Greyling Familie (en ander) Volledige Databasis
This GEDCOM was created using HEREDIS 7 PC MAC X 10.0 on 1 February 2008
BOTHA, DU PLESSIS, DUMINY, ERASMUS, GOUWS, GREYLING, GREYVENSTEIN, HERHOLDT, HEYMANS, JOUBERT, LAING, NN, PRETORIUS, ROUX, SCHIETEKAT, SEUGNET, SPIES, du Toit, VAN COEVERDEN, VAN DER MERWE, VAN NIEKERK, VAN REENEN, VILJOEN, VINK
10 March 2010 - 2:50:29pm Hit Count: ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]()
DURAND, Pieter Willem
![]() Christening - 10 March 1816 (194 year anniversary) - George,,,,, GREYLING, Abraham Carel![]() Christening - 10 March 1787 (223 year anniversary) MOUTON, Johannes Paulus + L†BBE, MarthaMarriage - 10 March 1763 (247 year anniversary)
|









