Tag Archives: familie

Japie Greyling

Jacobus Johannes Cornelis (Japie) Greyling, is gebore in 1890 op die plaas Smaldeel in die distrik Hoopstad, Oranje-Vrystaat. Gedurende die 2de Anglo-Boereoorlog was Japie se vader en 2 ander ouer broers op kommando om teen die Engelse te veg. Een … Continue reading

Posted in Artikels/Articles, Persone/People | Tagged , , , , , | Leave a comment

Piet Greyling

Piet Greyling was waarskynlik een van die beste en definitief een van die taaiste Suid Afrikaanse rugbyspelers. Hy was in 1971 en 1972 kaptein van Transvaal die Curriebeker wenners. Hy was ook Springbok kaptein in 1971 en 1972. Hy het … Continue reading

Posted in Persone/People | Tagged , , , , , | Leave a comment