Tag Archives: kinderheld

Japie Greyling

Jacobus Johannes Cornelis (Japie) Greyling, is gebore in 1890 op die plaas Smaldeel in die distrik Hoopstad, Oranje-Vrystaat. Gedurende die 2de Anglo-Boereoorlog was Japie se vader en 2 ander ouer broers op kommando om teen die Engelse te veg. Een … Continue reading

Posted in Artikels/Articles, Persone/People | Tagged , , , , , | Leave a comment