Bernardus Matheus Johannes ‘Berend’ GREYLING + Louisa Catharina VAN AARDT

3 children

Parents Grandparents

Family group information
Marriage 11 December 1899
Note: Hierdie egpaar is twee keer getroud, die eerste keer terwyl Barkly-Oos aan die Vrystaatse Republiek behoort het, en die tweede keer toe Barkly-Oos weer terug geneem is onder beheer van die Kaapprovinsie.