Shared note
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080) Die OVS huwelikslys toon haar name as: Anna Frederika. Haar eggenoot, Paul Jacobus se sterfkennis toon haar name as Anna Hendrika. Anna Frederika was 21 jaar oud, woonagtig te Willafort, dist Ladybrand, toe sy in die huwelik getree het met die wewenaar, Paul Jacobus Heymans. Anna Frederika was 42 jaar oud toe sy saam met vyf van haar kinders op 5 April 1901 in die Bloemfontein konsentrasiekamp opgeneem was. Anna Frederika en haar vier oudste kinders word op 21Augustus 1901 oorgeplaas na die Winburg konsentrasiekamp, twee maan de nadat haar jongste seun, Johannes Barend, 3 jaar oud, oorlede was in die Bloemfontein konsentrasiekamp aan kroep. (Bron:Bloemfontein konsentrasiekampregister bl. 49 en Winburg konsentrasiekampregister bl. 112 en sterfkennis).
Last change 20 July 201416:32:23

Unique identifier
3D70A0FA3C774194B611EBA27D7F5136A699
yes

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Anna Frederika de BEER
about 18591581about February 19081094918 July 2015 - 03:02:09