Shared note
De Villiers/Pama (A0041) gee Petronella Barendina aan as as dogter van Christina Elisabeth Roelofse (bl 849 deel 2 by Schietekat). Crhistina Elisabeth word as eggenoot van Jacobus TheodorusBruyns aangegee maar De Villiers/Pama (0001) gee Petronella Baren dina nie aan as kind in hierdie huwelik nie. (bl 114 deel 1) Die Schietekat geslagsregester opgestel deur Hentie Joubert gee Petronella Barendina se van aan as Bruyns.
Last change 20 July 201416:32:23

Unique identifier
952BCCE34489412AB30D4D7E0B3A2722C01C
yes

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Petronella Barendina BRUYNS
1218 July 2015 - 03:02:09