Shared note
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080) Jan Gert tree in die huwelik met sy niggie, Isabella Susanna HEYMANS. Jan Gert was saam met sy vader op 30 Augustus 1900 te Blafpunt, distrik Winburg as krygsgevangene geneem. Sy krygsgevangenenommer was 12103 en was in die Winburgkamp aangehou.
Last change 20 July 201416:32:23

Unique identifier
D4A10DD8A13149F19EC47EEB3471B556E111
yes

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Jan Gert HEYMANS
about 18851320about 1932854718 July 2015 - 03:02:09