Shared note
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080) b1 Jacomina se van was ook PELSER, PELZER gespel gewees. Haar vader, die stamvader, was Abraham PELTZER was van Hamburg, Duitsland. Op 19 Desember 1707 het hy lid geword van die kerk te Kaapstad,soldaat Desember 1710, later boukneg en Korporaal. Hy word burg er in 1718 en trou op 26 Junie 1718 met Elisabeth VAN DEN BERG.
Last change 20 July 201416:32:23

Unique identifier
A3B2D02D07BA499C814633C97192A74AAF12
yes

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Jacomina PELTZER
estimated 1715302918 July 2015 - 08:12:03