Shared note
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080) Isabella Susanna VAN STADEN was 'n 16 jarige jongdame van die plaas Haselacht, distrik Smithfield, toe sy in die huwelik bevestig was met Abraham Carel Greyling. Isabella Susanna VAN STADEN was saam met haar kinders, Isabella Susanna DU PLESSIS, toe verwagtend, Susara Johanna (16jr), Jan Barend Christiaan (14jr), Aletta Maria (11jr) en Martha MagdalenaGertruida (9jr), in die Aliwal-Noordkonsentrasiekamp opgeneem g ewees. Isabella Susanna VAN STADEN het deur al die gewoel en gewerfskaf en die selfstandigwording van haar kinders haar plek as moeder en strenge gesagsfiguur vierkantig volgestaan. Sy was streng enuitgesproke, 'n vrou met vaste oortuiginge, iemand om mee rekeni ng te hou. Kinders en kleinkinders het onder haar tug en dissipline deurgeloop. Op 62 jarige ouderdom kom Isabella Susanna VAN STADEN tot sterwe en word langs haar eggenoot op Groenfontein begrawe.
Last change 20 July 201416:32:23

Unique identifier
5CB8E73B0BEA44529AF90C15F96B25A3A1A7
yes

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Isabella Susanna VAN STADEN
6 May 1853164Kaapprovinsie, , ,122 October 191510162Groenfontein, Dist Smithfield, , ,18 July 2015 - 03:02:09