Shared note
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080) Abraham Carel Heymans was 19 jarige veeboer van Driekuil, dist Ladybrand, toe hy in die huwelik bevestig was met sy niggie, Catharina Wilhelmina GREYLING. Abraham Carel erf die plaas Goedehoop No. 594 (onderverdeling van die plaas Driekuil No. 53), groot 222 morg en 317 vk roede. Abraham Carel boer later op die plaas Modderpoort, distrik Ladybrand, voordat hy na die distrik Klerksdorp vertrek.
Last change 20 July 201416:32:23

Unique identifier
2A2E043E13384162BFC45AD48659032F4AE4
yes

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Abraham Carel HEYMANS
about 18691481327 May 19397870Bosrand, Klerksdorp, Transvaal, SUID AFRIKA,18 July 2015 - 03:02:09