Shared note
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080) Paul Jacobus was 'n 22 jarige veeboer van Driekuil, dist Ladybrand, toe hy in die huwelik bevestig was met Maria Johanna ROODT. Paul Jacobus was 23 jaar oud, 'n wewenaar, steeds van Driekuil, dist Ladybrand, toe hy in die huwelik bevestig was met Anna Frederika DE BEER. Paul Jacobus was as 'n krygsgevangene geneem op 30 Augustus 1900 te Blafpunt, distrik Winburg. Sy krygsgevangenenommer was 12102 en was in die Winburgkamp aangehou. Paul Jacobus was saam met syoudste seun, Jan Gert gevangene geneem. Paul Jacobus neem die eed van neutraliteit op 21 Mei 1900, te Winburg, Oranje Oranje-Vrystaat.(Bron: Winburg konsentrasiekampregister bl. 112). Paul Jacobus erf die plaas Mauritz No. 593 (onderverdeling van die plaas Driekuil No. 53), groot 222 morg en 317 vk roede. Met afsterwe het Paul Jacobus 6 osse, 3 jong osse, 4 koeie met kalwers en 'n derde aandeel in mielies gehad, wat hewig teengestaan was deur sy seun, Sersant Jacobus Frederik, toe wonende opPhilippolis en 'n broerskind, Louis Jacobus van die plaas Concordi a, Ventersdorp.
Last change 20 July 201416:32:23

Unique identifier
DB8B56ADE22847E5B52E118EBB63BF767494
yes

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Paul Jacobus HEYMANS
4 July 1859158Dist Smithfield, Oranje-vrystaat, , ,110 May 19338473Concordia, Dist Ventersdorp, , ,18 July 2015 - 03:02:09