Shared note
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080) a1.b3.c6.d4.e12 Petrus Stephanus Greyling was 'n 22 jarige veeboer van die distrik Rouxville toe hy in die huwelik bevestig was met Susanna Elizabeth JORDAAN. Volgens die oorlogmuseum is Petrus Stephanus nie as krygsgevange geneem nie. Volgens die konsentrasiekampregister van Aliwal-Noord, was Paul Stephanus, toe 46 jaar oud, in die kamp. Hy het dieEed van Neutraliteit op 27 Mar 1900 op Rouxville geneem. Hy was 'n boer (bywoner) op Bankkraal, dist Rouxville. Sy vrou Susanna Elizabeth JORDAAN, toe 39 jaar oud, met hul kinders SusannaElizabeth, Martha Magdalena, Gertina, Cornelia Johanna Aletta en Aletta van drie maande was saam met hom in die kamp. Aletta van dr ie maande, is in die kamp oorlede. Volgens die kampregister isdie gesin op 6 Mei 1901 in die kamp opgeneem. Petrus Stephanus se eiendom word aangegee as: 4 trekosse verkoop, 1 wa, 1 kapkar, 508 skape, 25 beeste en 20 perde. Dit is van hom op 2 Mei 1901afg eneem "No receipt". ( Aliwal-Noordkonsentrasiekampregister bladsy 32).
Last change 20 July 201416:32:23

Unique identifier
53359FDB6CBC4FF08795179FAE152A4E764F
yes

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Petrus Stephanus GREYLING
about 1854
about 1856
1636about 19368182Zastronbegraafplaas, Zastron, , ,18 July 2015 - 08:00:41