Shared note
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080) c8 Anna Catharina Elizabeth CARELSE was 'n jongdame van 15 jaar en 8 maande oud toe sy in die huwelik bevestig was met Paul Jacobus Greyling. Anna Catharina Elizabeth CARELSE se sterfdatum is waarskynlik 28 Mei 1897 synde die datum waarop die vruggebruik wat sy op die plase Grootfontein en Treurfontein tot haar dood gehad het, aanhaar seun Jan Barend Christiaan Greyling oorgedra is.
Last change 20 July 201416:32:23

Unique identifier
2142AE358BAB4F0889A2F75815E737A525B2
yes

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Anna Catharina Elizabeth CARELSE
14 October 1812204Graaff-reinet, Oos-kaap, , ,1226 February 18971208418 July 2015 - 07:58:50