Shared note
Jan Gert Heymans was 'n 27 jarige veeboer van die plaas Klipfontein, distrik Smithfield, toe hy in die huwelik bevestig was met Martha Magdalena C P G S GREYLING. Die plaas "Driekuil No. 53, dist Ladybrand groot 1729 morgen and 80 vk. roede = (1037480)", is op 11 Maart 1884 op sy naam geregistreer. Die titelakte was 'n Grondbrief gewees wat aandui datJan Gert die plaas vanaf die staat gekoop het. Die plaas het in d ie "verowerde gebied" geval. Die plaas Driekuil was onder die volgende agt kinders verdeel, nl.: Anna Catharina Elizabeth erf die oorblywende gedeelte van die plaas Driekuil No. 53, groot 212 morg en ongeveer 75 vk roede; Paul Jacobus erf Mauritz No. 593, groot 222 morg en 317 vk roede; Abraham Carel erf Goedehoop No. 594, groot 222 morg en 317 vk roede; Johannes Barend erf Loskop No. 595, groot 222 morg en 317 vk roede; Jacobus Frederik erf Weltevreden No. 596, groot 212 morg en 75 vk roede; Martha Magdalena Catharina erf Holfontein No. 597, groot 222 morg en 317 vk roede; Susanna Hendrina erf Susannasrush No. 598, groot 222 morg en 317 vk roede; Catharina Magdalena erf Rooikraal No. 599, groot 192 morg en 75 & vyf negendes vk roede. Die oudste kind, Jan Gert * 13 Desember 1853, was volgens inligting onterf gewees. Jan Gert Heymans was 'n 27 jarige veeboer van die plaas Klipfontein, distrik Smithfield, toe hy in die huwelik bevestig was met Martha Magdalena C P G S GREYLING. Die plaas "Driekuil No. 53, dist Ladybrand groot 1729 morgen and 80 vk. roede = (1037480)", is op 11 Maart 1884 op sy naam geregistreer. Die titelakte was 'n Grondbrief gewees wat aandui datJan Gert die plaas vanaf die staat gekoop het. Die plaas het in d ie "verowerde gebied" geval. Die plaas Driekuil was onder die volgende agt kinders verdeel, nl.: Anna Catharina Elizabeth erf die oorblywende gedeelte van die plaas Driekuil No. 53, groot 212 morg en ongeveer 75 vk roede; Paul Jacobus erf Mauritz No. 593, groot 222 morg en 317 vk roede; Abraham Carel erf Goedehoop No. 594, groot 222 morg en 317 vk roede; Johannes Barend erf Loskop No. 595, groot 222 morg en 317 vk roede; Jacobus Frederik erf Weltevreden No. 596, groot 212 morg en 75 vk roede; Martha Magdalena Catharina erf Holfontein No. 597, groot 222 morg en 317 vk roede; Susanna Hendrina erf Susannasrush No. 598, groot 222 morg en 317 vk roede; Catharina Magdalena erf Rooikraal No. 599, groot 192 morg en 75 & vyf negendes vk roede. Die oudste kind, Jan Gert * 13 Desember 1853, was volgens inligting onterf gewees. Jan Gert Heymans was 'n 27 jarige veeboer van die plaas Klipfontein, distrik Smithfield, toe hy in die huwelik bevestig was met Martha Magdalena C P G S GREYLING. Die plaas "Driekuil No. 53, dist Ladybrand groot 1729 morgen and 80 vk. roede = (1037480)", is op 11 Maart 1884 op sy naam geregistreer. Die titelakte was 'n Grondbrief gewees wat aandui datJan Gert die plaas vanaf die staat gekoop het. Die plaas het in d ie "verowerde gebied" geval. Die plaas Driekuil was onder die volgende agt kinders verdeel, nl.: Anna Catharina Elizabeth erf die oorblywende gedeelte van die plaas Driekuil No. 53, groot 212 morg en ongeveer 75 vk roede; Paul Jacobus erf Mauritz No. 593, groot 222 morg en 317 vk roede; Abraham Carel erf Goedehoop No. 594, groot 222 morg en 317 vk roede; Johannes Barend erf Loskop No. 595, groot 222 morg en 317 vk roede; Jacobus Frederik erf Weltevreden No. 596, groot 212 morg en 75 vk roede; Martha Magdalena Catharina erf Holfontein No. 597, groot 222 morg en 317 vk roede; Susanna Hendrina erf Susannasrush No. 598, groot 222 morg en 317 vk roede; Catharina Magdalena erf Rooikraal No. 599, groot 192 morg en 75 & vyf negendes vk roede. Die oudste kind, Jan Gert * 13 Desember 1853, was volgens inligting onterf gewees.
Last change 20 July 201416:32:23

Unique identifier
16940979F07B4D1697A8842FA1F53B8C49B8
yes

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Jan Gert HEYMANS
10 August 1823194Dist Kaapkolonie, , ,918 July 190211578Driekuil, Dist Ladybrand, , ,18 July 2015 - 03:02:09