Shared note
Hy sê op 6 Maart 1707 vir landdros Starrenburg van Stellenbosch "Ik ben een Africander". Hendrik was maar 17 jaar oud toe hy en sy drie maats (Jan Cloete, Hans Beijer en Matthys Greef) dronkwas en daar 'n botsing met die landdros was. Hendrik word beskou as die eerste persoon wat homself geidentifiseer het as 'n "Africander". Hy het ook die landdros met 'n meelsak geslaan.
Last change 20 July 201416:32:23

Unique identifier
849002EA47BA4203A1C8936FD0CC1A288FCC
yes

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Hendrik BIEBOUW
28 May 1690327020 March 17192982818 July 2015 - 03:02:09