Shared note
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080) Johannes Barend was 'n 23 jarige boer van Driekuil, dist Ladybrand, toe hy in die huwelik bevestig was met Johanna Magdalena Maria VAN DEN BERG. Johannes Barend erf die plaas Loskop No. 595 (onderverdeling van die plaas Driekuil No. 53), groot 222 morg en 317 vk roede.
Last change 20 July 201416:32:23

Unique identifier
24A859B4D1CD4B5FBD693883668F8FF076F3
yes

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Johannes Barend HEYMANS
8 October 186615166 March 19447377Bloemfontein, Vrystaat, SUID AFRIKA,18 July 2015 - 03:02:09