Shared note
Danseur Noble, Hoofdanser van die Kruik balletgeselsskap Eduard het die gesogte Nederburgprys vir 1977 en 1983 ontvang. Omrede sy bekendheid veskyn sy naam in die Concise Oxford Dictionary of Ballet. Hy het op uitnodiging in Britanje en ook een en 'n half jaar in die "Het Nationale Ballet" van Amsterdam opgetre e.
Last change 7 January 201515:39:04

Unique identifier
E43FFD02A0C942D18E17220CB29C995BB333
yes

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Eduard Christian GREYLING
15 February 194869Germiston, Gauteng, SUID AFRIKA,018 July 2015 - 03:02:09