Shared note
b9.c9.d1 Martha Magdalena MOUTON se stamvader was Jacques MOUTON van Steenkerken naby Ryssel. Jacques MOUTON het as vryburger uitgekom met die skip "Donkervliet" in 1699, hy was later landbouer inDrakenstein op die plaas STEENKERK. Jacques MOUTON tree in die huwelik met Catherine I'Hermite, tweede huwelik met Maria DE VILLIERS, derde huwelik op 8 Oktober 1700 met Francina DE BEVERNAGIE of BEVERNAGIE van Neerbrakel byOudenaarde in Vlaandere.
Last change 20 July 201416:32:23

Unique identifier
6DF98A74691C44828DF6CEC2CBCAFA4192B0
yes

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Martha Magdalena MOUTON
estimated 1780237818 July 2015 - 03:02:09