Piet Greyling

Piet Greyling was waarskynlik een van die beste en definitief een van die taaiste Suid Afrikaanse rugbyspelers. Hy was in 1971 en 1972 kaptein van Transvaal die Curriebeker wenners. Hy was ook Springbok kaptein in 1971 en 1972.

Hy het sy laaste toets, die enigste as kaptein, in 1972 gespeel. Die Springbokke het die toets teen Engeland verloor. Na hierdie toets het hy uitgetree.

Daar is ‘n baie goeie artikel oor Piet Greyling se loopbaan by “The McLook Rugby Collection

en sy speler profiel is by SA Rugby Player Profiles beskikbaar.

This entry was posted in Persone/People and tagged , , , , , . Bookmark the permalink.