Paul Jacobus HEYMANS + Anna Frederika de BEER

1 child

Parents Grandparents

Family group information
Marriage May 7, 1883
Note
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080) Paul Jacobus Heymans word in die huwelik bevestig met Anna Frederika DE BEER in die NG Kerk Ladybrand deur Ds. GA Maeder. Die getuies was EJ Wilson en AH v B Schele.