Shared note
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080) Catharine Magdalena Heymans erf die plaas Rooikraal No. 599 (onderverdeling van die plaas Driekuil No. 53), groot 192 morg en 75 en vyf negendes vk roede. Catharina Magdalena Heymans was 'n 21 jarige jong dame van Driekuil, dist Ladybrand, toe sy in die huwelik bevestig was met Theodorus Ernst Kleynhans.
Last change July 20, 201416:32:23

_CRE July 20, 201416:32:21

Unique identifier
99210BEB0A4C4812B3EEAB9AAF49357EF1D3

Given names Surname Sosa Birth Place Death Age Place Last change
Catharina Magdalena HEYMANS
July 27, 1857162Dist Smithfield, Oranje-vrystaat, , ,0July 18, 2015 - 3:02:09 a.m.