Individual data charts


VAN STADEN Hendrik Petrus
Birth : about 1790 ( S )

Union : NN Catharina Wilhelmina (1811 - ?)
Marriage : 26 December 1829 ( S )

Child : VAN STADEN Isabella Susanna (1853 - 1915)

Individual Note :
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080)
Hendrik Petrus VAN STADEN en sy eggenote, Catharina Wilhelmina VAN STADEN, was woonagtig op Winterhoek in die distrik Uitenhage.





VAN STADEN Hendrina Maria
Death : 8 November 1873

Union : VILJOEN Stephanus Petrus (? - 1873)
Marriage : 13 March 1814

Child : VILJOEN Johannes Jurgens (1830 - 1902)





VAN STADEN Isabella Elizabeth
Birth : 4 February 1854
Death : 27 May 1918

Union : VILJOEN Johannes Jurgens (1830 - 1902)
Marriage : 7 December 1869





VAN STADEN Isabella Susanna
Birth : 6 May 1853 in Kaapprovinsie ( S )
Death : 22 October 1915 in Groenfontein - Dist Smithfield ( S S )
Burial : in Plaas Groenfontein - Dist Smithfield ( S )

Father : VAN STADEN Hendrik Petrus (~ 1790 - ?)
Mother : NN Catharina Wilhelmina (1811 - ?)

Union : GREYLING Abraham Carel (1849 - 1904)
Marriage : 22 November 1869 in Ng Kerk Smithfield - Oranje-vrystaat ( S S )

Child : GREYLING Catharina Wilhelmina (1870 - 1951)

Family Note :
Abraham Carel Greyling en Isabella Susanna VAN STADEN was deur Ds. P Roux in die huwelik bevestig. Die getuies was A P van Wyk en C F du Toit.
Individual Note :
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080)

Isabella Susanna VAN STADEN was ’n 16 jarige jongdame van die plaas Haselacht, distrik Smithfield, toe sy in die huwelik bevestig was met Abraham Carel Greyling.

Isabella Susanna VAN STADEN was saam met haar kinders, Isabella Susanna DU PLESSIS, toe verwagtend, Susara Johanna (16jr), Jan Barend Christiaan (14jr), Aletta Maria (11jr) en Martha Magdalena Gertruida (9jr), in die Aliwal-Noordkonsentrasiekamp opgeneem gewees.

Isabella Susanna VAN STADEN het deur al die gewoel en gewerfskaf en die selfstandigwording van haar kinders haar plek as moeder en strenge gesagsfiguur vierkantig volgestaan. Sy was streng en uitgesproke, ’n vrou met vaste oortuiginge, iemand om mee rekening te hou. Kinders en kleinkinders het onder haar tug en dissipline deurgeloop.
Op 62 jarige ouderdom kom Isabella Susanna VAN STADEN tot sterwe en word langs haar eggenoot op Groenfontein begrawe.

VAN STADEN Isabella Susanna
VAN STADEN Hendrik Petrus
 
 
NN Catharina Wilhelmina
 
 


                     


These pages have been created with

Heredis X for Macintosh , © BSD Concept