Individual data charts


WIID Siewert Jacobus
Birth : 5 April 1730 in Kopenhagen - DENEMARKE ( S )
Immigration : 1752 ( S )
Death : 31 July 1794 in Kaapstad - Weskaap - SUID AFRIKA ( S )

Union : GREYLING Aletta Lasya ((e) 1742 - ?)
Marriage : 10 December 1758 ( S S )

Individual Note :
Op 12 September 1750 wens die Deense Asiatiese Maatskappy die seilskip, die Kroonprinses van Denemarke met Swen Finger as kaptein en Siwert Jacobsen Hvidt as kuiper, voorspoed toe vir die lang reis na die fabelagtige speseryryke Ooste. Die eerste skof van 7 000 myl tot by die Suidpunt van Afrika is redelik voorspoedig afgelê en dit het ook betreklik gou gegaan want nadat Finger water en verversings in Tafelbaai ingeneem het, het hy op 12 Februarie 1751 die anker gelig vir die tweede skof, die kortste een dog ook sowat 6 000 myl na Tranquebar, ’n hawestad aan die Ooskus van Indië. Daar het hy weens teenwind eers op 30 Mei anker kon gooi. Eers op 14 Oktober lig hulle weer anker vir ’n bestemming op die Weskus van Indië, vermoedelik Kalikoet, want hulle het nog peper kortgekom. Eers op 10 Februarie 1752 span hulle weer die seile vir die Kaap van Storms wat dit tog maar nog gebly het soos hulle sou uitvind ondanks sy verdoping na die Kaap die Goeie Hoop. Op 18 April 1752 kom die Kuslyn van Afrika in sig maar daarmee ook die storms. Die teistering was onafgebroke en op die 15de Mei word kajuitraad gehou en bevind dat die skip dit nie langer meer kan staan nie; trouens die bemanning is siek en baie is al dood. Wat die stomme jong man wat moes toesien dat die vaartuig heel en vlotbaar bly, moes wedervaar en verduur het, kan mens maar net gis, te besig om siek te word, te onmisbaar om te sterf. Die toevlugsoord wat die skeepsraad in gedagte gehad het, was volgens die skeepsregister Pue del Gao, maar dit het geblyk buite bereik te wees en 10 dae later kom die trotse Kroonprinses so te sê op haar knieë by die mond van klein Palmietrivier sowat 20 myl wes van Mosselbaai, waar daar anker gegooi is. Twee van die bemanning word aan wal gesit om hulp te kry en as mens dink aan die lek in die voorstewe van die skip wat die kuiper se verantwoordelikheid was, dan was Siwert ongetwyfeld een van die twee. Hierdie voorval van ’n Deense vragskip op anker aan ’n kaal haai stuk kus geleë in die Drostdy van Swellendam en dit in die winter, het groot opspraak verwek. Landbouer Jacobus Eykhof sit dadelik af soontoe en daarna na Swellendam om alles aan landdros Jan Andries Horak te gaan meedeel en laasgenoemde is ook na klein Palmietrivier om deeglik ondersoek in te stel. Kaptein Finger het op 6 Junie 1752 teruggevaar na Mosselbaai menende dat die omstandighede daar gunstiger sal wees. Op 5 Julie 1752 daag ’n stuurman van die skip op in Tafelbaai met 2 000 riksdalers en ’n versoek dat die skip deur twee Kaapse Skeepstimmerbase ondersoek moet word. Aan hierdie versoeke is voldoen asook om ’n bergplek op te rig vir die vrag. Die bemanning het ’n skuur opgerig vir die vrag; die Kroonprinses is nie op die strand gelaat om te vergaan nie maar dit het ’n watergraf gehad. In September was die seeliede se taak van berging voltooi en sowat 20 man word beveel om agter te bly om die kosbare besittings op te pas en Siwert Hvidt en ander vertrek op 28 Oktober 1752 na Tafelbaai per kar om die 300 myl oor berg en dal met volop wilde diere en pragtige lenteblomme en bome af te lê. Toe die uur aanbreek om terug te gaan na die klam kille Noorde, het Siwert Hvidt besluit om in Suid-Afrika aan te bly. Hvid is die spelvorm van sy van in die skeepsprotokol en alhoewel Wiidt, Wiedt, Wiit, Wiid variasies is wat in amptelike stukke in die staatsargief aangetref word, het hy sy naam nooit anders as Wiid geteken nie.





WILLEMSE Anna
Father : WILLEMSE Gerrit (? - ?)
Mother : VAN BENGALE Maria (? - ?)

Union : FRANKEN Harmen (? - ?)
Child : FRANKEN Harmen ((e) 1718 - ?)

WILLEMSE Anna
WILLEMSE Gerrit
 
 
VAN BENGALE Maria
 
 




WILLEMSE Barend Johannes
Birth : 25 September 1900 in Aliwal Noord - Ooskaap - SUID AFRIKA ( S )
Death : 1985 in Aliwal Noord - Ooskaap - SUID AFRIKA ( S )

Father : WILLEMSE Johannes Jacobus (1874 - 1968)
Mother : GREYLING Martha Magdalena Hendrina (1882 - 1928)

Union : BRITZ Catherina Wilhelmina (1903 - 1987)
Family Note :
CHAN21 Dec 2000
Individual Note :
Cause of Death:<CAUS> Cancer of the stomach
Born and raised in Aliwal North.
Joined the South African Police force and served as a constable in Germiston. Invalided out because of a gastric ulcer and bought a homestead in Mooibank, close to Potchefstroom.
Later bought a farm near to his family farm outside of Aliwal North. Ran a large herd of sheep and some dairy cattle. The farm was in arather arid area and subject to frequent drought. Life was no always easy for them.
Later in life his earlier stomach problems again became troublesome. Some years later, he was diagnosed as having stomach cancer. He was treated in hospital in Bloemfontein, but then went back to the farm where he died.

He hated to leave his farm. Even a visit to the town was a major undertaking for him. He drove his car painfully slowly and the few miles into town seemed to take forever. The idea of a longer vacation was quite unthinkable. This was hard on Ouma, who liked to visit people and had to do with very little social life.
(Medical):Had a history of gastric ulcer, which bothered him for most of his life. Eventually died of stomach cancer.

WILLEMSE Barend Johannes
WILLEMSE Johannes Jacobus
 
 
GREYLING Martha Magdalena Hendrina
GREYLING Barend Johannes Christoffel
HENNING Catharina Johanna Susanna




WILLEMSE Gerrit -  268
Union : CORNELISSE Maria (? - ?)
Marriage : ( S )

Child : WILLEMSE Mattheus ((e) 1711 - ?)



                     


These pages have been created with

Heredis X for Macintosh , © BSD Concept