Individual data charts


GREYLING Jacobus Frederik Petrus Gerhardus
Birth : before 1859

Father : GREYLING Jan Barend Christiaan (1816 - 1866)
Mother : CARELSE Cornelia Johanna Aletta (? - ?)

GREYLING Jacobus Frederik Petrus Gerhardus
GREYLING Jan Barend Christiaan
GREYLING Jacobus Frederik
MOUTON Martha Magdalena
CARELSE Cornelia Johanna Aletta
 
 




GREYLING Jacobus Hendrik
Birth : 3 May 1878 ( S )
Death : 20 March 1952 ( S )
Burial : in Dwarsfontein, Argent - Delmas - Mpumalanga - SUID AFRIKA ( S )

Union : MINNIE Josina Maria Magdalena (1887 - 1962)
Marriage : ( S )





GREYLING Jacobus Johannes
Birth : 5 October 1951 ( S )

Father : GREYLING Paul Jacobus (? - ?)
Mother : BOSHOF Maria Magdalena (1912 - ?)

Union : WEHMEYER Jacoba Abramina (1957 - ?)
Marriage : 13 July 1973 ( S )

Children : GREYLING Belinda Prisila (1973 - ?)
GREYLING Maritza Magdalena (1975 - ?)

GREYLING Jacobus Johannes
GREYLING Paul Jacobus
 
 
BOSHOF Maria Magdalena
 
 




GREYLING Jacobus Johannes Cornelis known as Japie
Birth : 1890 in Smaldeel - Hoopstad - Vrystaat - SUID AFRIKA ( S )
Death : 1954 ( S )

Individual Note :
Jacobus Johannes Cornelis (Japie) Greyling, is gebore in 1890 op die plaas Smaldeel in die distrik Hoopstad, Oranje-Vrystaat.

Gedurende die 2de Anglo-Boereoorlog was Japie se vader en 2 ander ouer broers op kommando om teen die Engelse te veg.

Een aand gedurende die oorlog, het sy vader so kommando op die plaas oornag. Die Engelse was kort op hulle hakke, en agter hulle bloed aan. Die oggend nadat die kommando vertrek het, daag die Engelse dan ook daar op.

Die offisier in bevel, ’n sekere kaptein JEB Sealy, kry dan ook genoegsame bewyse op die plaas dat die kommando wel daar oornag het. Nadat kaptein Sealy bietjie rondgekyk het, sien hy vir Japie daar naby staan en besluit toe om hom te ondervra.

Hoeveel van hulle was daar? Wie was almal daar? Waarheen is hulle op pad? Japie het egter geweier om sy vader se kommando te verraai. Kaptein Sealy was vasbeslote om die inligting te bekom, en beveel sy soldate om Japie teen die huis se muur te laat staan voor ’n vuurpeleton.

Hy het Japie ’n laaste maal vir die inligting gevra, en beloof om hom te bevry indien hy die inligting sou verstrek. Japie het egter nog steeds geweier.

Kaptein Sealy het sy soldate beveel om korrel te neem. "Gereed!..." Stilweg beveel hy sy manne toe om te stop. Hy het na Japie gegaan, sy hand geskud en weer met sy soldate vertrek.

Baie jare nadat die oorlog reeds lankal verby en byna vergete was, het die Engelse offisier steeds vertel van die dapper klein Boertjie wat hy in Suid-Afrika ontmoet het.



                     


These pages have been created with

Heredis X for Macintosh , © BSD Concept