Individual data charts

HEYMANS Jacobus Frederik
Birth : 11 October 1863 in Rouxville - Oranje-vrystaat ( S )
Other baptism : 12 March 1865 in Smithfield - Oranje-vrystaat ( S )
Death : 17 May 1939 in Weltevreden - Dist Ladybrand ( S S )

Father : HEYMANS Jan Gert (1823 - 1902)
Mother : GREYLING Martha Magdalena Catharina Petronella Gertruida Sophia (1833 - 1921)

Union : GROENEWALD Susara Anna Johanna Magdalena (~ 1869 - ?)
Marriage : 13 September 1887 in Ladybrand - Vrystaat - SUID AFRIKA ( S S S S )

Individual Note :
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080)
Jacobus Frederik was 22 jaar, 11 maande oud, ’n veeboer van Driekuil, dist Ladybrand, toe hy in die huwelik bevestig was met Susanna Anna Johanna Magdalena GROENEWALD.

Jacobus Frederik erf die plaas Weltevreden No. 596 (onderverdeling van die plaas Driekuil No. 53), groot 212 morg en 75 vk roede.

HEYMANS Jacobus Frederik
HEYMANS Jan Gert
HEYMANS Jan Gert
NN Catharina Magdalena
GREYLING Martha Magdalena Catharina Petronella Gertruida Sophia
GREYLING Paul Jacobus
CARELSE Anna Catharina Elizabeth

HEYMANS Jan Gert known as Maat
Birth : 3 August 1902 in Ladybrand - Vrystaat - SUID AFRIKA ( S S )
Death : 24 June 1965 in Bloemfontein - Vrystaat - SUID AFRIKA ( S S )

Father : HEYMANS Johannes Barend (1866 - 1944)
Mother : VAN DEN BERG Johanna Magdalena Maria (1864 - 1931)

Union : VAN DEN BERG Helenha Antonia (1900 - ?)
Individual Note :
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080)
Jan Gert Heymans was die eienaar van ’n huurmotorbesigheid in Bloemfontein. Hy is oorlede in sy huis te Thomstraat 20, Aandrus, Bloemfontein. Hy was ook ’n ouderling in die NG Tweetoring Kerk Bloemfontein, vir 17 jaar lank.

HEYMANS Jan Gert
HEYMANS Johannes Barend
HEYMANS Jan Gert
GREYLING Martha Magdalena Catharina Petronella Gertruida Sophia
VAN DEN BERG Johanna Magdalena Maria
 
HEYMANS Jan Gert
Birth : 25 February 1889 in Ladybrand - Vrystaat - SUID AFRIKA ( S S )
Death : 29 January 1961 in Klerksdorp - Transvaal - SUID AFRIKA ( S )

Father : HEYMANS Abraham Carel (~ 1869 - 1939)
Mother : GREYLING Catharina Wilhelmina (1870 - 1951)

Individual Note :
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080)
Hy woon te Bosrand.
Die volgende Heymanse woon ook te Bosrand:

Martha Maria Heymans geb 28-04-1927
Herman Fritz - geb 17-12-1955
Abraham Karel geb 07-01-1895
Abraham Karel geb 02-11-1960
Elizabeth Johanna

HEYMANS Jan Gert
HEYMANS Abraham Carel
HEYMANS Jan Gert
GREYLING Martha Magdalena Catharina Petronella Gertruida Sophia
GREYLING Catharina Wilhelmina
GREYLING Abraham Carel
VAN STADEN Isabella Susanna

HEYMANS Jan Gert
Birth : 10 August 1823 in Dist Kaapkolonie ( S S )
Death : 18 July 1902 in Driekuil - Dist Ladybrand ( S S )

Father : HEYMANS Jan Gert (? - ?)
Mother : NN Catharina Magdalena (? - ?)

Union : GREYLING Martha Magdalena Catharina Petronella Gertruida Sophia (1833 - 1921)
Marriage : 21 November 1853 in Ng Kerk Smithfield - Oranje-vrystaat ( S S )

Children : HEYMANS Jan Gert (1853 - 1939)
HEYMANS Anna Catharina Elizabeth Johanna (1856 - ?)
HEYMANS Catharina Magdalena (1857 - ?)
HEYMANS Paul Jacobus (1859 - 1933)
HEYMANS Martha Magdalena Catharina (1860 - ?)
HEYMANS Susanna Hendrina (1863 - ?)
HEYMANS Jacobus Frederik (1863 - 1939)
HEYMANS Johannes Barend (1866 - 1944)
HEYMANS Abraham Carel (~ 1869 - 1939)

Family Note :
Jan Gert Heymans en Martha Magdalena Catharina P G S GREYLING was deur Ds. P Roux in die huwelik bevestig gewees. Die getuies was H J Joubert en J F Klopper.
Individual Note :
Jan Gert Heymans was ’n 27 jarige veeboer van die plaas Klipfontein, distrik Smithfield, toe hy in die huwelik bevestig was met Martha Magdalena C P G S GREYLING.

Die plaas "Driekuil No. 53, dist Ladybrand groot 1729 morgen and 80 vk. roede = (1037480)", is op 11 Maart 1884 op sy naam geregistreer. Die titelakte was ’n Grondbrief gewees wat aandui dat Jan Gert die plaas vanaf die staat gekoop het. Die plaas het in die "verowerde gebied" geval.

Die plaas Driekuil was onder die volgende agt kinders verdeel, nl.:
Anna Catharina Elizabeth erf die oorblywende gedeelte van die plaas Driekuil No. 53, groot 212 morg en ongeveer 75 vk roede;
Paul Jacobus erf Mauritz No. 593, groot 222 morg en 317 vk roede;
Abraham Carel erf Goedehoop No. 594, groot 222 morg en 317 vk roede;
Johannes Barend erf Loskop No. 595, groot 222 morg en 317 vk roede;
Jacobus Frederik erf Weltevreden No. 596, groot 212 morg en 75 vk roede;
Martha Magdalena Catharina erf Holfontein No. 597, groot 222 morg en 317 vk roede;
Susanna Hendrina erf Susannasrush No. 598, groot 222 morg en 317 vk roede;
Catharina Magdalena erf Rooikraal No. 599, groot 192 morg en 75 & vyf negendes vk roede.

Die oudste kind, Jan Gert * 13 Desember 1853, was volgens inligting onterf gewees.

These pages have been created with

Heredis X for Macintosh , © BSD Concept