Individual data charts


HEYMANS Johannes Barend Hertzog known as Hannes
Birth : 7 July 1920 in Viervoetberg - Dist Ladybrand ( S S )
Baptism : 12 August 1920 in Ng Kerk Ladybrand - Oranje-vrystaat ( S S )
Death : 8 August 1999 in Paulpietersburg - Natal ( S S )

Father : HEYMANS Paul Jacobus (1894 - 1963)
Mother : GREYLING Susanna Elizabeth (1891 - 1965)

Union : VAN ROOYEN Juliana Susanna Magrita (1922 - 2005)
Marriage : 6 July 1943 in Ng Kerk Vryheid - Natal ( S )

HEYMANS Johannes Barend Hertzog
HEYMANS Paul Jacobus
HEYMANS Johannes Barend
VAN DEN BERG Johanna Magdalena Maria
GREYLING Susanna Elizabeth
GREYLING Petrus Stephanus
JORDAAN Susanna Elizabeth




HEYMANS Martha Magdalena
Father : HEYMANS Abraham Carel (~ 1869 - 1939)
Mother : GREYLING Catharina Wilhelmina (1870 - 1951)

HEYMANS Martha Magdalena
HEYMANS Abraham Carel
HEYMANS Jan Gert
GREYLING Martha Magdalena Catharina Petronella Gertruida Sophia
GREYLING Catharina Wilhelmina
GREYLING Abraham Carel
VAN STADEN Isabella Susanna




HEYMANS Martha Magdalena Catharina
Birth : 29 November 1860 in Thaba ’Nchu - Oranje-vrystaat ( S )
Baptism : 8 June 1862 in Smithfield - Oranje-vrystaat ( S )

Father : HEYMANS Jan Gert (1823 - 1902)
Mother : GREYLING Martha Magdalena Catharina Petronella Gertruida Sophia (1833 - 1921)

Union : JANSEN VAN RENSBURG Philippus Rudolph (~ 1871 - ?)
Marriage : ( S )

Individual Note :
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080)
Martha Magdalena Catharina erf die plaas Holfontein No. 597 (onderverdeling van die plaas Driekuil No. 53), groot 222 morg en 317 vk roede.
Martha Magdalena Catharina erf die plaas Holfontein No. 597 (onderverdeling van die plaas Driekuil No. 53), groot 222 morg en 317 vk roede.

HEYMANS Martha Magdalena Catharina
HEYMANS Jan Gert
HEYMANS Jan Gert
NN Catharina Magdalena
GREYLING Martha Magdalena Catharina Petronella Gertruida Sophia
GREYLING Paul Jacobus
CARELSE Anna Catharina Elizabeth




HEYMANS Paul Jacobus
Birth : 4 July 1859 in Dist Smithfield - Oranje-vrystaat ( S )
Baptism : 22 January 1860 in Smithfield - Oranje-vrystaat ( S )
Death : 10 May 1933 in Concordia - Dist Ventersdorp ( S S )
Burial : in Leeuwfontein (Louisfontein) - Ventersdorp ( S )

Father : HEYMANS Jan Gert (1823 - 1902)
Mother : GREYLING Martha Magdalena Catharina Petronella Gertruida Sophia (1833 - 1921)

Union  : ROODT Maria Johanna (~ 1862 - ?)
Marriage : 6 February 1882 in Ladybrand - Vrystaat - SUID AFRIKA ( S )

Union  : de BEER Anna Frederika (~ 1859 - ~ 1908)
Marriage : 7 May 1883 in Ladybrand - Vrystaat - SUID AFRIKA ( S )

Child : HEYMANS Jan Gert (~ 1885 - ~ 1932)

Family Note :
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080)

Paul Jacobus Heymans word in die huwelik bevestig met Anna Frederika DE BEER in die NG Kerk Ladybrand deur Ds. GA Maeder. Die getuies was EJ Wilson en AH v B Schele.
Individual Note :
(Notas uit gedcom lêer vanaf Christo Heymans ontvang A0080)
Paul Jacobus was ’n 22 jarige veeboer van Driekuil, dist Ladybrand, toe hy in die huwelik bevestig was met Maria Johanna ROODT.

Paul Jacobus was 23 jaar oud, ’n wewenaar, steeds van Driekuil, dist Ladybrand, toe hy in die huwelik bevestig was met Anna Frederika DE BEER.

Paul Jacobus was as ’n krygsgevangene geneem op 30 Augustus 1900 te Blafpunt, distrik Winburg. Sy krygsgevangenenommer was 12102 en was in die Winburgkamp aangehou. Paul Jacobus was saam met sy oudste seun, Jan Gert gevangene geneem. Paul Jacobus neem die eed van neutraliteit op 21 Mei 1900, te Winburg, Oranje Oranje-Vrystaat.(Bron: Winburg konsentrasiekampregister bl. 112).

Paul Jacobus erf die plaas Mauritz No. 593 (onderverdeling van die plaas Driekuil No. 53), groot 222 morg en 317 vk roede.

Met afsterwe het Paul Jacobus 6 osse, 3 jong osse, 4 koeie met kalwers en ’n derde aandeel in mielies gehad, wat hewig teengestaan was deur sy seun, Sersant Jacobus Frederik, toe wonende op Philippolis en ’n broerskind, Louis Jacobus van die plaas Concordia, Ventersdorp.

HEYMANS Paul Jacobus
HEYMANS Jan Gert
HEYMANS Jan Gert
NN Catharina Magdalena
GREYLING Martha Magdalena Catharina Petronella Gertruida Sophia
GREYLING Paul Jacobus
CARELSE Anna Catharina Elizabeth


                     


These pages have been created with

Heredis X for Macintosh , © BSD Concept